Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die kerkkantoor en geniet die POTJIEKOS EN WYNVEILING saam met ons op 25 Oktober 2024.
Potjiekos: 18:00 – 20:00
Wynveiling: 20:00
Kaartjie sluit die volgende in: Pot, rys, slaai, brood, ‘n glas wyn / sap & nagereg.
Kom geniet ‘n heerlike aand saam met ons gemeente!
Daar word deur gemeentelede uitgereik na mense met behoeftes deur ‘n bord kos te borg, vriende en familie buite die gemeente te nooi en om te kom deel in ons saamwees.