Welkom by NG gemeente Stellenbosch-Wes se aanlynwinkel

Weskerk 2023 Potjiekos en Wynveiling

Kom geniet ‘n heerlike aand saam met ons gemeente!

Daar word deur gemeentelede uitgereik na mense met behoeftes deur ‘n bord kos te borg, vriende en familie buite die gemeente te nooi en om te kom deel in ons saamwees.

Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die kerkkantoor en kom geniet die Weskerk POTJIEKOS EN WYNVEILING saam met ons.

27 OKTOBER 2023

Tyd: 18:00 – 20:00

Wynveiling begin 20:00  

Gee ‘n donasie. 

Tik die bedrag van jou keuse in en kliek op die ‘Donate Now’ knoppie.

2023 Weskerk Potjiekos Kaartjies beskikbaar

KOOP KAARTJIES

‘n Groot dankie aan almal wat kaartjies koop. 

Ons waardeer julle ondersteuning.


Vind meer inligting oor Stellenbosch-Wes gemeente by www.stellenboschwes.co.za