Die Groot Bok Basaar Ontbyt

R110.00

Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die Kerkkantoor vir ons GROOT BOK BASAAR ONTBYT op 6 SEPTEMBER 2025

Kom geniet ‘n heerlike BASAAR ONTBYT  vanaf 08:00 – 10:00 @ R110 per persoon.

 

Out of stock