Weskerk Boerries

R70.00

Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die Kerkkantoor vir ons Weskerk Boerries op 31 Oktober 2025.

Kom geniet jou Boerrie vanaf 15:00 – 18:00 @ R70 terwyl Pappa of dalk Mamma lekker Pot maak.

 

Out of stock