Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die Kerkkantoor vir ons BASAAR ONTBYT op 7 MAART 2026.
Kom geniet ‘n heerlike BASAAR ONTBYT vanaf 08:00 – 10:00 @ R120 per persoon.
Kaartjie sluit die volgende in:
Eiers, Spek, Sampioene, Wors, Tamatie, Brood & Sap
Sien JOU daar!

