Sop & Soetwyn Vrouedagfunksie

R120.00

Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die Kerkkantoor vir ons SOP & SOETWYN VROUEDAGFUNKSIE op 11 September 2026.

Kom geniet ‘n heerlike DAMES kuier vanaf 18:00 in die Weskerk Gemeentesentrum @ R120 per persoon.

Alle Dames vanaf Graad 7 welkom. Bring ‘n paar skoene saam wat ‘n storie vertel.

Vir meer inligting, kontak gerus vir Leán Heunes by 083 441 7001 of die Kerkkantoor.

Hoop ons sien al ons DAMES daar!

 

129 in stock