Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die Kerkkantoor vir ons Boereworsrol Kombo op 30 Oktober 2026.
Kom geniet jou Kombo vanaf 18:00 @ R70 terwyl Pappa of dalk Mamma lekker Pot eet.
Kaartjie sluit die volgende in:
Boereworsrol, Koeldrank en ‘n Milky Dream ysie
Sien JOU daar!

