Privacy Policy

Wie is ons?


Ons webadres is: https://weskerkgeeom.co.za.

Ons gemeente se webadres is: http://www.stellenboschwes.co.za

 

Jou persoonlike data


Ons onderneem om nie jou persoonlike data (wat jy verskaf wanneer jy iets koop by ons aanlyn winkel) te deel nie. 

Ons gebruik dit slegs om seker te maak jy kry wat jy bestel het en om kommunikasie met jou te vergemaklik.