Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die Kerkkantoor vir ons Potjiekos en Wynveiling op Vrydag 31 Oktober 2025.
Potjiekos: 18:00 – 20:00
Wynveiling: 20:00
Kaartjie sluit die volgende in:
Pot, rys, slaai, brood, ‘n glas wyn / sap & nagereg.
Kom geniet ‘n heerlike aand saam met ons gemeente!

