Koop ‘n kaartjie aanlyn of by die Kerkkantoor vir ons Weskerk Boerries op 31 Oktober 2025.
Kom geniet jou Boerrie vanaf 15:00 – 18:00 @ R70 terwyl Pappa of dalk Mamma lekker Pot maak.
Kaartjie sluit die volgende in:
Boereworsrol, Cupcake & Gegeurde Water
Sien JOU daar!

